Registered Charity No. 283919


Welkom by die webwerf van die Ridgeway Community Church, Didcot.
Ons is bly dat jy ons gevind het. Die webwerf vertel jou van ons gemeente en die aktiwiteite op Sondag asook wat gedurende die week plaasvind. Of jy nou ‘n Christen is of op soek is na antwoorde op die groot lewensvrae, of hier plaaslik woon of slegs net tydelik hier woon, ons wil u graag beter leer ken. Kom soek ons op, jy is van harte welkom!
Ons is ‘n evangeliese gemeente met ‘n ryke samestelling van individuele en families van verskeie lande. Ons is dankbaar dat mense van verskillende lande, tale en agtergond hier tuis voel.
Jesus sê: "Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en ek sal julle rus gee.
Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en
julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig." (Mattheus 11:28
-
TRANSLATION
Welcome to the website of Ridgeway Community Church, Didcot. We are glad that you found us. This site tells you about our church and the activities we have on sunday and during the week. Whether you are Christian or looking for answers to the big questions of life, whether you live here or just staying temporarily, we like to get to know you better. You are very welcome!
We constitute an evangelical church and people from different nations are part of it. We enjoy it that people from different backgrounds feel at home here.
Jesus said: "Come to me, you that are wearied and bent under loads, then I will give you rest." (Matthew 11:28)
